top of page
as ek groot is gaan ek net skryf
Hierdie is my views oor life in general, ek probeer hard om niemand te offend nie. Be kind.

Search
Alexia
Leana le Roux is `n jongerige mens, met `n ou siel. Bernard terg altyd dat hy die enigste IT geek is wat met `n vrou getrou het wat `n...
nikivanwyk
Dec 20, 202110 min read
Middeljarig - `n kortverhaal
“This is a very bad idea, ons is heeltemaal te oud hiervoor en ek is nie seker my nuwe heup is al up for the challenge nie Louise! Kom...
nikivanwyk
Dec 15, 202110 min read
`n Paar indrukke oor Revue - iets wat ek in 2019 geskryf het en van vergeet het
revue /rɪˈvjuː/ noun a light theatrical entertainment consisting of a series of short sketches, songs, and dances, typically dealing...
nikivanwyk
Dec 8, 20216 min read


F*kken Virus
Ek kan nie meer nie. Ek het die vermoë verloor om aan te hou met die 'fake it till you make it', glas half vol bestaan in jare van...
nikivanwyk
Nov 27, 20214 min read


Vanity
Daar is `n paar goed in die lewe wat mens moet ervaar voor jy dit heeltemaal verstaan. Een so ding is dat hare weer groei. Ek onthou so...
nikivanwyk
Oct 25, 20213 min read


Kan ons asseblief net ophou eet!
Sekai het jare terug vir ons gekook, basic goed soos lasagna. Dit was altyd `n treat as mens op `n Maandag by die huis kom en sy het...
nikivanwyk
Aug 29, 20215 min read


Gerhard verlang na die Eighties
Gerhard vertel die laaste ruk gereeld vir ons hy mis die eighties. Die lewe was eenvoudiger, die musiek was goed en gemaak sonder 'auto...
nikivanwyk
Aug 11, 20215 min read


Ek paint my naels en dra my fake fur
Vandag het ek besluit genoeg. Dis Vrydag. Vrydae is veronderstel om happy dae te wees. Op Vrydae dra mens jou leerbaadjie en jou...
nikivanwyk
Jul 30, 20212 min read


Rest in peace Constance Sikhota
Liewe Constance Ons gaan jou vreeslik mis. Veral Harley en Juno. Jy was die enigste doggy groomer wat hulle ooit geken het. Jy en Sekai...
nikivanwyk
Jul 29, 20213 min read


Op my ouma Daph se birthday
Ek het gister vroeg opgestaan. Opgewonde dat mense van my ouderdom ook nou gevaccinate kan word. Afspraak gemaak vir na werk. Mooi...
nikivanwyk
Jul 16, 20212 min read


Dis nou genoeg
Ons lê vanoggend in die bed en drink ons koffie. Ons kyk Facebook memories. Ons was 'n paar jaar terug die dag in Venesië. 'n Baie...
nikivanwyk
Jul 12, 20212 min read


My pa
Ek het lank gelede, in 1995 om presies te wees `n opstel geskryf oor my pa. Die opstel was `n variasie van iets wat ek al vantevore in...
nikivanwyk
Jul 4, 20215 min read


Oukersaand 2019
Hier is ons alweer op die vooraand van Kersfees en ek is mal daaroor om terug te dink aan al die vorige adventurous Oukersaande wat ek...
nikivanwyk
Jul 4, 20213 min read


Dag 118 van lockdown in SA
Life in lockdown 2020 Vandag is ek 118 dae by die huis. Dis 118 dae van werk, eet, slaap, kook, alles by die huis sonder om een aand...
nikivanwyk
Jul 4, 20214 min read


Verjaar in pandemic jare
Ek wou nog op Facebook kom sê dankie vir al die birthday wishes. Ek het vreeslik lekker verjaar in die jaar 2021, `n Corona Birthday, my...
nikivanwyk
Jul 4, 20214 min read


My Facebook memories trek my deur - op die vooraand van Kersfees 2020
Ek hoop daar sal weer in die nabye toekoms vir ons vier 'n Kersfees op 'n onbekende plek wees. Met oop strande en mense wat mekaar druk....
nikivanwyk
Jul 4, 20212 min read


23 Maart 2021
'n Jaar terug het ons natuurlik nie gedink ons gaan sooooo baie bak en kook en 24 uur 'n dag, sewe dae 'n week vir maande sonder ophou...
nikivanwyk
Jul 4, 20212 min read


Speel soos in die ou dae
Gister vertel ek en Gerhard vir die kinders van speel in ons dae. Kon nie help om te voel soos my Ouma wat ons altyd vertel het hoe...
nikivanwyk
Jul 4, 20213 min read
Mens weet net nie, en dis die ding!
Ek dink ek is (soos almal) nou soortvan “virus fatigued”. Ons praat altyd van “project fatigue”, maar na maande is ons en die hele wêreld...
nikivanwyk
Jul 4, 20214 min read


Paasnaweek 2020
Hier sit ons. Dis langnaweek. Daar is nie meer 'n natuurlike lyn van tyd huis toe in die verkeer om vir ons die onderskeid tussen werk en...
nikivanwyk
Jul 4, 20213 min read
bottom of page
.jpg)