top of page
as ek groot is gaan ek net skryf
Hierdie is my views oor life in general, ek probeer hard om niemand te offend nie. Be kind.

Search
Forever young
Liewe Liam Vandag is jy agtien! Die laaste 18 jaar was lank en kort. Toe jy klein was, het die jare lank gevoel, maar vandat jy in die hoërskool is gaan die tyd heeltemaal te vinnig verby. Wat my baie bang maak, is die tyd wat jy onder ons dak gaan bly minder en minder raak... Vandag 18 jaar terug is jy gebore, met `n APGAR score van 1, jy was basies dood, en daar was dooie kolle in jou kop en ek was nie seker presies hoe ons jou gaan groot kry nie. Dit was laat op `n Vry
nikivanwyk
Jun 276 min read


Bestuur...
Ons wil dit dalk nie erken nie, maar ons is beslis middeljarig. Toe ek 17 was, was mense nader aan 50 definitief stokoud. Hulle het hulle hare geperm en graag by Milady's rokke gekoop met belde wat veronderstel was om `n middel te maak, en die funky tannies het aerobics by Tannie Poppie Kern gedoen in hulle leotards en legwarmers, maar die meeste mense was maar net oud. In 1995 moes ek vir bestuurslesse gaan by Bernie van Bernie's driving school. My Pa het my eers self pro
nikivanwyk
Jan 57 min read
At least is die 690 hoenders nie verniet dood nie
Ek skryf skynbaar graag lang briewe…ons leer weer dat "poets" die ware kunstenaars is, hulle het die gawe om diep denke en duisende...
nikivanwyk
Jul 27, 202510 min read
Botswana & Kamp
As jy ooit in Botswana wil kamp, is die belangrikste van alles om `n man te kry wat vir jou so lief is soos wat Gerhard vir my is. Net...
nikivanwyk
Jun 9, 202540 min read
bottom of page
.jpg)