top of page
as ek groot is gaan ek net skryf
Hierdie is my views oor life in general, ek probeer hard om niemand te offend nie. Be kind.

Search


Boeke oortrek - Januarie 2021
Ek het lanklaas boeke oorgetrek…ek het dat die au pair dit doen. Hulle almal is mos mal oor lamineer en desifix, of so sê hulle. Maar nou...
nikivanwyk
Jul 4, 20213 min read
Â
Â
Â
Die virtual skool, dag 1
Dag 789 van lockdown in SA Genade. Ek probeer minder vloek, minder desperaat wag vir Gerhard om huis toe te kom sodat ek 'n gin kan...
nikivanwyk
Jul 4, 20213 min read
Â
Â
Â


Ons creche
Hoekom die hadeda ma sal kies om die kuiken by ons te kom grootmaak weet nugter alleen. Gerhard jaag elke aand 6pm 'n troppie weg wat...
nikivanwyk
Jul 4, 20211 min read
Â
Â
Â


To all the shoes I have loved before
Dis nie dat ek nie meer van julle hou nie. Dis net dat die ugly pantoffel-boots van Pick n Pay clothing soveel gemakliker is om in die...
nikivanwyk
Jul 4, 20214 min read
Â
Â
Â


Lockdown lesse
Ek het nou opgehou dae tel, voel so half pointless. Wie weet hoe lank die petalje nog kan voortduur en dit voel of dae afmerk soos `n...
nikivanwyk
Jul 4, 20214 min read
Â
Â
Â


Lockdown lesse deel 2
Hierdie week se lockdown les is dat mens baie spesifiek moet wees as jy instruksies aan elfjariges uitdeel. Vroeër die week belowe ek vir...
nikivanwyk
Jul 3, 20213 min read
Â
Â
Â
bottom of page
.jpg)